DE ROEPSTEM - DIE ROEPSTEM

Afrikaans en Nederlands wereldwijd

Afrikaans en Nederlands wêreldwyd


NederlandSuid-AfrikaVlaanderenNamibië

Diskussie deel III:
Verdien Afrikaans die teenwoordige afskaling?

MENU:
Deel een: Mnr Van Oostrum se bydrae aan die Taalstryd; reaksie op Van Zelst
Deel twee: Mnr Van Zelst se reaksie hierop





Deel Een: Mnr Van Oostrum se bydrae aan die Taalstryd; reaksie op Van Zelst se vroeër bydrae aan Die Roepstem

Voorwoord van Die Roepstem:
In 'n vroeër bydrae het John van Zelst Die Roepstem se uitgesproke pro-Afrikaanse stellingname, waarby verbygegaan sou geword het aan reële ontwikkelings, gehekel en gesê Afrikaans verdien dit om te kampe te het met die huidige moeilikheid. Verskeie ander sake was beweer deur mnr Van Zelst in reaksie op by Die Roepstem geskrewe sake.
Tot die diskussie was aangesit deur die sterk Afrikaans- en Nederlandsgesinde professor P.C. Paardekooper (klik hier) om die bladsy in te sien), waarby Marcel Bas byval vir Paardekooper se siening getoon het, waarop die Nederlandsgebore Suid-Afrikaner Hans van Zelst gereageer het (klik hier om dié bladsy in te sien). Mnr Van Zelst behoort tot die persone wat nie eksplisiet probeer om die gebruik van die Nederlandse tale uit te brei nie en ook hy sku nie daarvoor om Afrikaans te konfronteer met die besmette verlede nie. Hieronder kan U die reaksie van die Afrikaner mnr Van Oostrum - iemand wat na aan Die Roepstem se standpunt t.o.v. Afrikaans staan - op Van Zelst se beswaar teen 'alte' pro-Afrikaanse stellingnames lees. In die tweede deel van hierdie bladsy kan u op hierdie reaksie weer eens 'n reaksie van Van Zelst self lees.

Die Roepstem behou hom die reg om aangestuurde artikels en insendings te redigeer, soos wat met die onderstaande reaksies gebeur het; somtyds was daar rêrig te veel afgewyk van die onderwerp - ontwikkeling en behoud van Afrikaans - veral daar, waar politiek en staatsgeskiedenis die taalkundige gehalte van hierdie diskussie sou begin verdun het. Van Zelst se oorspronklike teks is derhalwe effens groter as wat hier gepubliseer is. Boonop is dit die redaksie se siening dat Afrikaans in die algemeen alreeds veels te veel gepolitiseer en gestigmatiseer is. Politisering is deesdae die grootste vyand van Afrikaans. Hopelik kan hierdie diskussie spoedig ontslae raak van hierdie beswaarlike bysmaak.



NederlandSuid-AfrikaVlaanderenNamibië


Deel twee: Mnr Van Zelst se reaksie op bostaande reaksie

Hans van Zelst
***************************


Naschrift

In menige discussie omtrent de legitimiteit van het Afrikaans als cultuurtaal die al of niet behouden en uitgebouwd moet worden wordt nogal eens de term 'dominante huistaal' gebruikt. Zo hoort men dikwijls dat ook hier het Afrikaans het - democratisch gezien - moet afleggen tegen talen als het Xhosa en het Zoeloe. Gekozen wordt dan weer voor het Engels. Maar de onderstaande kaart laat ons zien dat ook - indien men de democratische wetten van de macht der meerderheid respecteert - hier het Afrikaans de strijd wint!


Terug naar het menu




Vroeër bydraes aan die diskussie:

[Diskussie I] [Diskussie II]

 



NederlandSuid-AfrikaVlaanderenNamibië

 

10 november 1999

Wilt U reageren? U kunt De Roepstem een e-mail sturen: Stuur 'n boodskap! Terugvoering word gewaardeer.